View Our Halaal Breakfast Menu in Afrikaans

Ontbyt met twee van alles
Sommige dinge in die lewe is net beter in twees – beste vriende, padreisversnaperinge en natuurlik ontbyt. Dit is waarom ons jou dubbel die goedheid gee met die Verdubbelde Ontbyt.

Trek ’n stoel nader en verdubbel jou ontbyt
Een eier? Een repie spek? Een varkworsie? Nee, dis nie hoe ons brekfis doen nie. Die Verdubbelde Ontbyt gee jou 2 eiers, 2 skyfies gerookte bief, 2 biefworsies en ’n goue sny roosterbrood – want die beste manier om jou dag te begin, is met ’n bord vol van die goeie goed.
Dis glad nie nodig om dit te oordink nie – trek net ’n stoel nader, bring jou eetlus en Verdubbel!