Cheese Griller Hashbrown Breakfast

cheese griller hashbrown breakfast

Die beste ontbyt-idee om jou dag te begin of af te sluit

Of dit vroeg in die oggend of amper slaaptyd is, is ons Kaasroosterworsie-Aartappelkoekie-Brekkie die beste brekfis-idee vir enige tyd van die dag. Gryp ’n stoel en dan ’n bord met 2 repies strepiespek, 2 varkworsies, aartappelkoekies en ’n sny roosterbrood vir R69.90, ongeag hoe laat dit is.

Breakfast Watch Pic
View Breakfast Menu